TINKA TONKA


Die Tinka-Tonka is presies wat die naam se: Iets waarop die kinders kan raas en lawaai. ‘n Sterk draad of kabel word tussen twee pale gespan. Allerlei voorwerpe wat melodiese sowel as perkussieklanke voortbring wanneer die kinders daarop slaan, word aan die draad of kabel gehang. Behalwe vir die klankervaring – ouditiewe diskriminasie, kan dit ook aggressie help wegwerk.