FOOI STRUKTUUR

2025 FOOI STRUKTUUR
BEDRAG
Aansoek Fooi : Betaalbaar met aansoek – nie terugbetaalbaar nie R400 Eenmaal
Deposito: Betaalbaar as kind ‘n plek aangebied word – terugbetaalbaar met verlating – geen rente betaalbaar R11500 Eenmaal
Skoolfooie : (Gr R klasse) Betaalbaar maandeliks voor die 7de R6570 11 Januarie – November
Skoolfooie: (Junior – Senior klasse) Betaalbaar maandeliks voor die 7de R6620 11 Januarie – November
Beginners Skoolklerepak: Skoolsak, hoed, t-hemp en kombers R1610 Eenmaal
Skoolsak
T-hemp
Sweetpak
Hoed
Kombers
R370
R290
R620
R180
R150
Afslag van 3% word toegelaat as die fooie vir die jaar ten volle betaal is teen einde Februarie
Een (1) kalender maand se skriftelik kennis is ‘n vereiste, behalwe as u kind die skool aan die einde van die jaar gaan verlaat (uitsluitend Graad R), moet kennis gegee word nie later as 1 Oktober, aangesien November nie as ‘n kennismaand beskou word nie. Laat kennisgewings sal ʼn kansellasiefooi gelykstaande aan een (1) maand se skoolfooi tot gevolg sal hê en van die Deposito afgetrek word
Ongelukkig het ons nie kaartfasiliteite nie en geen tjeks word aanvaar nie.