BUITEMUURSE
AKTIWITEITE

Musiek, sang, dans, perseptueel-motoriese ontwikkeling en kreatiewe uitdrukking vorm deel van ons daaglikse kurrikulum. Al die bogenoemde word aangebied in ons program deur tersiêre opgeleide onderwysers, volgens die ontwikkelingsvlak van elke ouderdomsgroep. Om ouers te akkommodeer wat hul kinders wil laat deelneem aan buitemuurse aktiwiteite, ondersteun ons die volgende:

PLAY BALL
3 – 5 jariges

SPEEL TENNIS SA
4 – 6 jariges

MUSIEK
4 – 6 jariges

BALLET
4 – 6 jariges

Vanweë die uitdagende aard van aanpassing binne die Junior groep (2 – 3 jaar), is dit vir hulle makliker as hulle nie op buitemuurse aktiwiteite hoef te fokus nie tot die begin van die derde kwartaal en kan slegs met buitemuurse aktiwiteite begin indien hulle ten volle selfstandig die toilet kan gebruik.

Graad R-leerders mag vanaf 14:00 die middag deelneem aan die verskillende buitemuurse aktiwiteite van die laerskole soos Bev-krieket, mini-hokkie, Bulletjie-rugby, mini-netbal en swem.

Ballet
(MCPP, MLPP en MRPP)

Brileen White
083 703 8883
brileen@balletstudio.co.za
brileen@gmail.com
www.balletstudio.co.za

Step-up Kinderkinetics
(MCPP, MLPP & MRPP)

Nicola van Straaten
079 2914 628
stepupkinderkinetics@gmail.com

Poco Tots Musiek
(MCPP, MLPP & MRPP)

Karin van Vuuren

076 446 0147
hello@pocotots.co.za
www.pocotots.co.za

JL Tennis Academy
(MCPP, MLPP & MRPP)

Tanya Dragt
081 386 4840
admin@jlstennisacademy.com
www.jlstennisacademy.com

Play Ball
(MCPP, MLPP & MRPP)

Gerda Smit
082 370 5052
playball.midrand@hotmail.com
www.playballkids.com

Centurion Swemskool
(MCPP, MLPP & MRPP)

Elmarie van Dyk
083 302 2040
082 463 6525
012 663 6035
swemskool@vodamail.co.za
centurionswim@vodamail.co.za